You are currently viewing I. van Deventer

I. van Deventer

“Graag wil ek hiermee ‘n getuigskrif rig aan KleuterZone Bloemfontein. Beide ons kinders het vanaf Januarie 2021 by KleuterZone aangesluit. Ons as ouers kon nie vir ‘n beter skool en personeel vra wat deel vorm van ons kinders se opvoeding, holistiese ontwikkeling en veiligheid. KleuterZone is ‘n top skooltjie wat ek vir enige ouer sal aanbeveel. Ons seuntjie word Mei, 3jaar oud en ons dogtertjie is tans 9maande oud. Meer gelukkig kan hul nie wees nie. Ons as ouers is ook baie beïndruk met die skool se veiligheid. Die skooltjie bied ook allerhande ander oulike aktiwiteite wat ons kinders doen. KleuterZone is voorwaardelik ‘n indrukwekkende skooltjie wat enige ouer en kind kan baat vat.”