“Die skool en die personeel is wonderlik!! Elke kind kry liefde en baie aandag. Ek het 2 dogtertjies. Een is ongelukkig Pre-Primêr toe, maar kan nie wag om elke nou en dan te gaan kuier nie. Hulle was nog nie eendag ongelukkig of wou nie skool toe nie. Hulle word lekker bederf en leer net so lekker elke dag. Ek is nie eendag spyt oor my keuse nie. Rianka En haar span is wonderlik!”